Die makro-gesprekstrategie in 1 Korintiërs 1-4

In die bestudering van die Nuwe-Testamentiese briefliteratuur is daar tot op datum nie genoeg aandag geskenk aan die kommunikatiewe aspek van die briewe as sodanig nie. Roberts raak hierdie probleem aan wanneer hy tereg beweer: "Paulus is in sy briewe nie besig om sy teologie sistematies te...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Jacobs, L. D. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1986
In: Verbum et ecclesia
Year: 1986, Volume: 7, Issue: 2, Pages: 140-149
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:In die bestudering van die Nuwe-Testamentiese briefliteratuur is daar tot op datum nie genoeg aandag geskenk aan die kommunikatiewe aspek van die briewe as sodanig nie. Roberts raak hierdie probleem aan wanneer hy tereg beweer: "Paulus is in sy briewe nie besig om sy teologie sistematies te ontwikkel en van brief tot brief sy groeiende insigte uit te spel nie. Inteendeel: Vanuit 'n bepaalde teologiese oortuiging is hy telkens besig om mense in hulle bepaalde situasie van raad te bedien of te vermaan of te onderrig . (Eie kursivering).
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v7i2.952