Die funksionering van sending, evangelisering, missionêre diakonaat, gemeentebou en interkerklike hulpverlening binne die familie van Nederduitse Gereformeerde Kerke
Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die wêreld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In A...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1984
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1984, Volume: 5, Issue: 2, Pages: 33-42 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die wêreld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In Afrika is dit verkieslik omdat evangeliseringswerk die vrugbaarste deur swart kerke gekanaliseer kan word. In die wêreld is dit wenslik om saam te werk omdat die taak daar so oorweldigend groot is. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v5i2.921 |