Erasmus Johannes Smit
Sy akademiese loopbaan begin aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO waar by onder andere die grade BA, Honneurs BA (Semitiese Tale), MA (Semitiese Tale) (met lof) en Th.B. verwerf. In hierdie tyd is teologiese student, Rassie Smit redakteur van die studentekoerant, "Die Wapad" en die...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1993
|
| In: |
Journal for semitics
Year: 1993, Volume: 5, Issue: 1, Pages: v-iv |
| Further subjects: | B
Honors BA (Semitic Languages)
B Erasmus Johannes Smit B MA (Semitic Languages) and Th.B B Registrar of University of Potchefstroom B University of Potchefstroom B Dean of Faculty of Humanities B BA |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Sy akademiese loopbaan begin aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO waar by onder andere die grade BA, Honneurs BA (Semitiese Tale), MA (Semitiese Tale) (met lof) en Th.B. verwerf. In hierdie tyd is teologiese student, Rassie Smit redakteur van die studentekoerant, "Die Wapad" en die jaarblad van die PU vir CHO, "Die Besembos", terwyl by dien op die Studenteraad. Vanaf 1960 studeer by aan die Vrije Universiteit te Amsterdam en by voltooi in 1965 die DLitt-graad met die proefskrif: ''Die ondergang van die ryk van Juda" onder die leiding van Prof W H Gispen. Na 'n kort bedieningstyd in die Gereformeerde gemeentes Ladybrandj Thaba Nchu word die toenmalige Dr Smit Senior lektor in Semitiese Tale aan die PU vir CHO in 1966. In 1972 word hy bevorder tot Professor en Hoof van die Departement Semitiese Tale. In 1978 word Prof Smit verkies as Dekaan van die grootste fakulteit aan die PU vir CHO, naamlik Lettere en Wysbegeerte, 'n pos wat by beklee totdat by in 1979 bevorder word tot Registrateur van die universiteit. Hy beklee die registrateurspos met groot onderskeiding tot aan die einde van 1986. |
|---|---|
| Contains: | Enthalten in: Journal for semitics
|
| Persistent identifiers: | HDL: 10.10520/AJA10318471_271 |