Die Belydende Kring en ABRECSA en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika

Op 19 en 20 Mei 1975 het 'n groep predikante van die NGKA en NGSK in Bloemfontein vergader en besluite geneem oor kerkvereniging in die familie van NG Kerke. Die organiseerders het die byeenkoms aangekondig as die "eerste Algemene Sinode van die Susterskerke". Die vergadering was ook...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Crafford, D. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1986
In: Verbum et ecclesia
Year: 1986, Volume: 7, Issue: 1, Pages: 13-23
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Op 19 en 20 Mei 1975 het 'n groep predikante van die NGKA en NGSK in Bloemfontein vergader en besluite geneem oor kerkvereniging in die familie van NG Kerke. Die organiseerders het die byeenkoms aangekondig as die "eerste Algemene Sinode van die Susterskerke". Die vergadering was ook bedoel om 'n strategie van optrede uit te werk vir die komende Algemene Sinode van die NGKA. Die vergadering het die organiese vereniging van die NG Kerke aanbeveel maar dan op voorwaarde dat die verenigde kerk apartheid (afsonderlike ontwikkeling) sal verwerp as 'n dwaling en 'n sonde.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v7i1.942