'n Veranderende boek- en biblioteekwese: Implikasies vir teoloog en predikant

By 'n geleentheid soos hierdie behoort ek seker oor die belangrikheid van die boek vir die teoloog en predikant te praat. Die boek is vir geen ander vak of beroep van groter belang nie. Dit gaan vir u immers om die Heilige Skrif, om die Boek van alle boeke. Daarbenewens het boek en literatuur...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Gerryts, E. D. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1986
In: Verbum et ecclesia
Year: 1986, Volume: 7, Issue: 1, Pages: 39-42
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:By 'n geleentheid soos hierdie behoort ek seker oor die belangrikheid van die boek vir die teoloog en predikant te praat. Die boek is vir geen ander vak of beroep van groter belang nie. Dit gaan vir u immers om die Heilige Skrif, om die Boek van alle boeke. Daarbenewens het boek en literatuur 'n uiters belangrike rol in die geskiedenis van die kerk en van die Bybel gespeel.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v7i1.944