Die weergawe van Adonaj in 'n Bybelvertaling
In drie van sy bylaes verwys die deputate van die Gereformeerde Kerk van die Klassis Pretoria-Sentraal na die feit dat die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (NAV) geen verskil maak tussen die vertaling van adonaj en die Verbondsnaam Jahweh nie. Daardeur sou die verbondsleer van die Skrif dan in die...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1986
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1986, Volume: 7, Issue: 1, Pages: 93-98 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In drie van sy bylaes verwys die deputate van die Gereformeerde Kerk van die Klassis Pretoria-Sentraal na die feit dat die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (NAV) geen verskil maak tussen die vertaling van adonaj en die Verbondsnaam Jahweh nie. Daardeur sou die verbondsleer van die Skrif dan in die gedrang kom (vgl. Bylaes A, 1— 2; C, 9 — 11 en D, 5). As voorbeeld kies die opsteller(s) van bylaag A dan 1 Kon. 3:5 om te verduidelik hoe die NAV se weergawe probleme skep "in die deurgee van die betekenis van die oorspronklike." |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v7i1.949 |