Etiek as apologetiek
Die tradisionele beeld en rol van die etiek as teologiese wetenskap is vinnig besig om te verander saam met die wêreld waarin ons leef. Enersyds gaan dit om die feit dat die eise en uitdagings aan die etiek steeds veeleisender en meer militant word, beide vanweë die beeld van "die kerk" én...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1985
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1985, Volume: 6, Issue: 2, Pages: 125-136 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die tradisionele beeld en rol van die etiek as teologiese wetenskap is vinnig besig om te verander saam met die wêreld waarin ons leef. Enersyds gaan dit om die feit dat die eise en uitdagings aan die etiek steeds veeleisender en meer militant word, beide vanweë die beeld van "die kerk" én die onbeskroomdheid van die mondige mens van hierdie eeu wat met allerlei nuwe tegnologiese en ander moontlikhede in sy hand staan. Andersyds het die etiek self 'n nuwe fase betree wat beide opwindend en gevaarlik is, ook in sy verhouding met die ander teologiese vakgebiede. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v6i2.934 |