'n Brief van strooi?: Die Evangelie in Jakobus

Jakobus is 'n juweel. Dit is so jammer dat Luther die brief 'n slegte naam gegee het deur dit "eyn rechte stroern Epistel..." te noem, omdat dit, volgens hom, geen evangeliese inslag het nie ("den sie doch keyn Euangelisch art an yhr hat. So is dit as't ware 'geët...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Kotz, P. P. A. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1985
In: Verbum et ecclesia
Year: 1985, Volume: 6, Issue: 2, Pages: 137-146
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Jakobus is 'n juweel. Dit is so jammer dat Luther die brief 'n slegte naam gegee het deur dit "eyn rechte stroern Epistel..." te noem, omdat dit, volgens hom, geen evangeliese inslag het nie ("den sie doch keyn Euangelisch art an yhr hat. So is dit as't ware 'geëtiketteer' en die naam het bly kleef. Die meeste ondersoeke van die brief begin met die vermelding van Luther se uitspraak en probeer vanaf hierdie punt om die vaandel vir die brief te swaai, hetsy op Protestantse hetsy op Rooms - Katolieke wyse.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v6i2.935