'n Brief van strooi?: Die Evangelie in Jakobus
Jakobus is 'n juweel. Dit is so jammer dat Luther die brief 'n slegte naam gegee het deur dit "eyn rechte stroern Epistel..." te noem, omdat dit, volgens hom, geen evangeliese inslag het nie ("den sie doch keyn Euangelisch art an yhr hat. So is dit as't ware 'geët...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1985
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1985, Volume: 6, Issue: 2, Pages: 137-146 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Jakobus is 'n juweel. Dit is so jammer dat Luther die brief 'n slegte naam gegee het deur dit "eyn rechte stroern Epistel..." te noem, omdat dit, volgens hom, geen evangeliese inslag het nie ("den sie doch keyn Euangelisch art an yhr hat. So is dit as't ware 'geëtiketteer' en die naam het bly kleef. Die meeste ondersoeke van die brief begin met die vermelding van Luther se uitspraak en probeer vanaf hierdie punt om die vaandel vir die brief te swaai, hetsy op Protestantse hetsy op Rooms - Katolieke wyse. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v6i2.935 |