Luther oor die doop
Oor Luther se opvatting oor die doop is reeds baie geskrywe. In hierdie artikel wil ek hoofsaaklik uitgaan van Luther se gedagtes soos te vind in sy geskrif De captivitate Babylonica ecclesiae praeludium (Die Babiloniese gevangenskap van die kerk), veral omdat sy manier van redeneer so fassinerend...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1985
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1985, Volume: 6, Issue: 1, Pages: 18-31 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Oor Luther se opvatting oor die doop is reeds baie geskrywe. In hierdie artikel wil ek hoofsaaklik uitgaan van Luther se gedagtes soos te vind in sy geskrif De captivitate Babylonica ecclesiae praeludium (Die Babiloniese gevangenskap van die kerk), veral omdat sy manier van redeneer so fassinerend is. Daar is bepaalde beklemtonings wat ook vandag nog vir ons van belang is byvoorbeeld dat die Christen steeds elke dag moet lewe uit sy doop. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v6i1.1145 |