’n Kongres oor Arbeid en Industrie 1984. ’n Verantwoording en bekendstelling
In die pas afgelope Algemene Sinode van die Ned. Geref. Kerk (Oktober 1982) is ’n aanbeveling van die ASSK goedgekeur dat daar in 1984 in samewerking met die ander lede van die Ned. Geref. Kerkfamilie ’n kerklike kongres oor Arbeid en Industrie gehou word. Eintlik is daaraan niks vreemds nie, want d...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1983
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1983, Volume: 4, Issue: 1, Pages: 3-20 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In die pas afgelope Algemene Sinode van die Ned. Geref. Kerk (Oktober 1982) is ’n aanbeveling van die ASSK goedgekeur dat daar in 1984 in samewerking met die ander lede van die Ned. Geref. Kerkfamilie ’n kerklike kongres oor Arbeid en Industrie gehou word. Eintlik is daaraan niks vreemds nie, want die Ned. Geref. Kerk is sedert die vroeër dekades van hierdie eeu al besig om aan die vraagstuk van verstedeliking, industrialisasie, verarming en die roeping van die Kerk in hierdie situasie aandag te skenk. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v4i1.1290 |