Dimensies van vreemdheid in die evangelieverkondiging aan Afrika
Allerlei dimensies van vreemdheid kan in die aanvanklike verkondiging van die evangelie aan Afrika aangedui word, maar 'n mens moet besef dat hierdie gevarieerde vreemdheid hom in mindere of raeerdere mate tot op hierdie dag kan voordoen, veral in gevalle waar daar tot vandag toe van suiwer mis...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1982
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1982, Volume: 3, Issue: 1, Pages: 3-9 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Allerlei dimensies van vreemdheid kan in die aanvanklike verkondiging van die evangelie aan Afrika aangedui word, maar 'n mens moet besef dat hierdie gevarieerde vreemdheid hom in mindere of raeerdere mate tot op hierdie dag kan voordoen, veral in gevalle waar daar tot vandag toe van suiwer missionere situasies in die verkondiging sprake is. Minstens ses aspekte of dimensies van vreemdheid kan onderskei word. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v3i1.1143 |