Dimensies van vreemdheid in die evangelieverkondiging aan Afrika

Allerlei dimensies van vreemdheid kan in die aanvanklike verkondiging van die evangelie aan Afrika aangedui word, maar 'n mens moet besef dat hierdie gevarieerde vreemdheid hom in mindere of raeerdere mate tot op hierdie dag kan voordoen, veral in gevalle waar daar tot vandag toe van suiwer mis...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Du Preez, J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1982
In: Verbum et ecclesia
Year: 1982, Volume: 3, Issue: 1, Pages: 3-9
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Allerlei dimensies van vreemdheid kan in die aanvanklike verkondiging van die evangelie aan Afrika aangedui word, maar 'n mens moet besef dat hierdie gevarieerde vreemdheid hom in mindere of raeerdere mate tot op hierdie dag kan voordoen, veral in gevalle waar daar tot vandag toe van suiwer missionere situasies in die verkondiging sprake is. Minstens ses aspekte of dimensies van vreemdheid kan onderskei word.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v3i1.1143