Preekteks of preteks

Die leser van hierdie artikel sou met reg kon opmerk: "Wat ’n preekteks is, weet ek, maar wat is "n preteks?" Hierdie on-Afrikaanse woord vir voorwendsel wil wys op die gevaar dat die teks in die prediking misbruik kan word, sodat dit nie die bron is waaruit die preek groei nie, maar...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Smuts, A. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1982
In: Verbum et ecclesia
Year: 1982, Volume: 3, Issue: 1, Pages: 33-43
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die leser van hierdie artikel sou met reg kon opmerk: "Wat ’n preekteks is, weet ek, maar wat is "n preteks?" Hierdie on-Afrikaanse woord vir voorwendsel wil wys op die gevaar dat die teks in die prediking misbruik kan word, sodat dit nie die bron is waaruit die preek groei nie, maar bloot ’n voorwendsel wat origens maar min met die inhoud van die preek te doen het. Dit gryp terug op ’n opmerking van A. van Veldhuizen dat die teks wat deur die prediker gekies word geen "praetextus" mag wees nie en dat ons nie so mag preek dat die preek van teks sou kon verwissel soos ’n trein van lokomotief verwissel nie.
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v3i1.911