Die ontsluiting van die struktuur van 3 Johannes met die oog op verdere eksegese

Die geskrif 3 Johannes hoort tot die briefgenre. Dit is ‘n geleentheidsgeskrif, beoordeel volgens die kriteria van die tipiese antieke brief. Sy samestelling is volgens sy briefvorm. Wat die stylvorm en aanbieding betref, moet in die strukturering daarmee rekening gehou word dat 3 Johannes deur ...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Du Rand, Jan A. 1945- (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1980
In: Verbum et ecclesia
Year: 1980, Volume: 1, Issue: 1, Pages: 33-47
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die geskrif 3 Johannes hoort tot die briefgenre. Dit is ‘n geleentheidsgeskrif, beoordeel volgens die kriteria van die tipiese antieke brief. Sy samestelling is volgens sy briefvorm. Wat die stylvorm en aanbieding betref, moet in die strukturering daarmee rekening gehou word dat 3 Johannes deur 'n individu ( ho presbuteros ) aan ’n individu ( Gajus ) geskryf is (vgl. vers 1).
ISSN:2074-7705
Contains:Enthalten in: Verbum et ecclesia
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/ve.v1i1.898