'n Kritiese kyk na die noutetiese beraad van Jay E. Adams
Op die terrein van die pastorale sorg is Jay Adams 'n kontroversiële figuur. Hy is 'n vrugbare skrywer wie se geskrifte by hul duisende verkoop word. Sy benadering het veral aanklank gevind by behoudende, skrifgetroue predikante, aangesien hy ou Gereformeerde waarhede in die taal van vanda...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Afrikaans |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1980
|
| In: |
Verbum et ecclesia
Year: 1980, Volume: 1, Issue: 1, Pages: 48-56 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Op die terrein van die pastorale sorg is Jay Adams 'n kontroversiële figuur. Hy is 'n vrugbare skrywer wie se geskrifte by hul duisende verkoop word. Sy benadering het veral aanklank gevind by behoudende, skrifgetroue predikante, aangesien hy ou Gereformeerde waarhede in die taal van vandag oordra en standpunt inneem teen invloedryke rigtinge van ons tyd. |
|---|---|
| ISSN: | 2074-7705 |
| Contains: | Enthalten in: Verbum et ecclesia
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/ve.v1i1.899 |