Om die Bybel anders te lees : 'n etiek van Bybellees, Gerrie Snyman : book review

Die strekking van hierdie boek herinner aan Robert Carroll se bekende Wolf in the Sheepfold (1997) wat ook handel oor die gevolge van onkritiese omgang met die Bybel. Om die Bybel anders telees ... is egter toegespits op die Suid-Afrikaanse konteks, intens persoonlik, 'n eksistensiële soektog,...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Klopper, Frances (Author)
Format: Electronic Review
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 2008
In: Old Testament essays
Year: 2008, Volume: 21, Issue: 1, Pages: 246-249
Further subjects:B Book review
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die strekking van hierdie boek herinner aan Robert Carroll se bekende Wolf in the Sheepfold (1997) wat ook handel oor die gevolge van onkritiese omgang met die Bybel. Om die Bybel anders telees ... is egter toegespits op die Suid-Afrikaanse konteks, intens persoonlik, 'n eksistensiële soektog, geskryf met die patos van vervreemding van die eie kerktradisie. Teenoor die Afrikaansekerklike diskoers wat tradisioneel met onbuigsame sekerhede werk, is dit 'n boek van indringende vraagstelling eerder as klinkklaar antwoorde.
ISSN:2312-3621
Contains:Enthalten in: Old Testament essays
Persistent identifiers:HDL: 10520/EJC85909