"FILIPPUS EN DIE ETIOPIËR", HOMILETIESE AANTEKENINGE BY HANDELINGE 8:26-40

Die vertelling Filippus en die Etiopiër is 'n belangrike hoofstuk in die geskiedenis van die uitbreiding van die evangelie. Iets van nuutheid van die nuwe verbond kom hier aan die lig. Die klimaks van die vertelling is die doop van die Etiopiese amptenaar. Dit verseël die sprong wat gemaak i...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Plessis, Bertie Du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1981
In: Scriptura
Year: 1981, Volume: 4, Pages: 9-17
Further subjects:B 26-40
B Acts 8
B Filippus en die Etiopiër
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die vertelling Filippus en die Etiopiër is 'n belangrike hoofstuk in die geskiedenis van die uitbreiding van die evangelie. Iets van nuutheid van die nuwe verbond kom hier aan die lig. Die klimaks van die vertelling is die doop van die Etiopiese amptenaar. Dit verseël die sprong wat gemaak is in die praktyk van die nuwe verbond. By ‘n doopdiens kan die prediking uit dié perikoop duidelik maak wat inlywing in die kerk beteken.
ISSN:2305-445X
Contains:Enthalten in: Scriptura
Persistent identifiers:DOI: 10.7833/4-0-2039