DIE WEDERSYDSE ERKENNING VAN BYBELKUNDE-KREDIETE

Die probleem van die wedersydse erkenning van Bybelkunde-krediete bestaan op voorgraadse sowel as nagraadse vlak. In sommige opsigte kan ‘n mens die twee vlakke van mekaar skei, maar in ander opsigte gee juis die voorgraadse probleme aanleiding tot probleme by toelating tot nagraadse studie. Wat e...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Deist, Ferdinand 1944-1997 (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1981
In: Scriptura
Year: 1981, Volume: 4, Pages: 30-32
Further subjects:B Religious Education
B South African Schools
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die probleem van die wedersydse erkenning van Bybelkunde-krediete bestaan op voorgraadse sowel as nagraadse vlak. In sommige opsigte kan ‘n mens die twee vlakke van mekaar skei, maar in ander opsigte gee juis die voorgraadse probleme aanleiding tot probleme by toelating tot nagraadse studie. Wat ek hieronder noem, hoef nie noodwendig "universeel’ waar te wees nie, maar spruit uit my eie ervaring met toelating van studente vanaf ander Universiteite by Unisa.
ISSN:2305-445X
Contains:Enthalten in: Scriptura
Persistent identifiers:DOI: 10.7833/4-0-2042