'n Waarderingswoord aan prof. dr. H. F. (Herrie) van Rooy : redaksie / editorial

Herculaas Frederik van Rooy, wat op 7 Augustus 1949 sy eerste asem geadem het, het vanjaar (2014) op die vooraand van die lente in Suid-Afrika sy vyf-en-sestigste verjaarsdag gevier. Herrie het dus daardie ouderdom bereik waarop akademici verbonde aan staats-gefinansierde universiteite amptelik onth...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Deventer, Hans J. M. van (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 2014
In: Journal for semitics
Year: 2014, Volume: 23, Issue: 2, Pages: 287-288
Online Access: Volltext (lizenzpflichtig)
Description
Summary:Herculaas Frederik van Rooy, wat op 7 Augustus 1949 sy eerste asem geadem het, het vanjaar (2014) op die vooraand van die lente in Suid-Afrika sy vyf-en-sestigste verjaarsdag gevier. Herrie het dus daardie ouderdom bereik waarop akademici verbonde aan staats-gefinansierde universiteite amptelik onthef word van belangrike, maar dikwels minder aangename verpligtinge wat deel is van hierdie professie. Gelukkig vir die gilde van Semitici in Suid Afrika gaan Herrie vir die afsienbare toekoms steeds 'n rol speel in die verdere uitbou van hierdie vakgebied. Hy het ingestem om vanaf 2015 vir 'n termyn te dien as Direkteur van 'n nuutgestigde navorsingsfokusarea, Antieke Tekste: Teks, Konteks en Resepsie, aan die Noordwes-Universiteit.
Contains:Enthalten in: Journal for semitics
Persistent identifiers:HDL: 10520/EJC166279